*Ek is ‘n 31 jarige musikant en sanger wat vandat ek kan onthou met my vel gesukkel het. Vir ‘n man van my ouderdom, en beroep is dit nie lekker om meer met ‘n vel probleem te sit nie, en ek het gehoop dat ek dit lankal sou afskud.
Ek was feitlik op elke mediese produk en of pille waaraan mens kan dink maar niks het ooit vir my gewerk nie.
Net toe ek wou opgee het iemand my van Zinsel vertel. Ek was baie skepties na jare se produkte wat nie gewerk het nie, maar ook desperaat vir ‘n produk wat kan werk. Ek is nou sowat 5maande op Zinsel en kan nie die verskil glo wat dit in so kort tydjie vir my gemaak het nie.
Ek is vas oortuig dat die produk my vel 100% sal genees.