*Net om dankie te se vir die wonderlike produk, Imzo Zinsel H Hair Re-grow. Ek het dit gebruik na my gemo kanker behandeling toe my hare uitgeval het, en het baie goeie resultate gehad. My hare het dadelik weer begin uitkom en baie vinnig gegroei en dik geword. Ek kan dit aanbeveel vir enige persoon wan ‘n probleem met hulle hare ondervind. Ek het dit vir my vriendin aanbeveel en dit het werklik ook vir haar gehelp. Nogmaals dankie